top of page

Accommodation - Student Accommodation

NWU Pukke Huis Republiek Dameskoshuis

NWU Pukke Huis Republiek Dameskoshuis

for Potchefstroom, from Potchefstroom

Office:

068-260-9131

Mobile:

068-260-9131

WhatsApp:

068-260-9131

E-Mail:

Address:

Potchefstroom, 2520, South Africa

About Our Business

Die koshuis se leuse is nie verniet "Vroulikheid met 'n tikkie andersheid nie", hier is enige dame welkom en elkeen kan hul eie andersheid saambring. Die koshuis se embleem, die Toeternoelie, is 'n vryheidsvoël, wat diversiteit en uniekheid beteken, en weereens beklemtoon hoe elke Repie dame haar unieke self kan uitdruk. Huis Republiek het 221 trotse inwoners, waarvan elkeen jou sussie, strooimeisie en sielsgenoot gaan word. Met lekker koshuistradisies en aksies soos Repieweek, Repie Rugby, Repie Basaar en vele meer, waaraan elke eerstejaar en senior deelneem, leer jy die ander 220 inwoners op 'n ander vlak ken...dis hier waar jy hulle andersheid leer ken, dis hier waar jou vlam vir Huis Republiek ontembaar is. Ons is een van twee dameskoshuise op kampus waar jy van jou eerstejaar af in 'n enkelkamer kan woon, in een van ons agt gange: Allamapstieks, Aphrodite, Caritas, Femme Fatale, GenotGrot, Hunky Dory, Mirre en Welwitchia, elk met sy eie gang HK-lid wat elke inwoner se belange op die hart dra. Huis Republiek se voorkant is as 'n nasionale monumet verklaar, wat eie is aan ons. Huis Republiek is die tweede oudste koshuis op kampus en ons vier in 2016 ons 55ste verjaardag met 'n reünie. Kom wees deel van die uniekste, lekkerste en mooiste koshuis op kampus, en ervaar wat dit werklik beteken om student te wees! Huis Republiek...met 'n positiewe houding, is alle laste lig!

Let's Connnect

Share This Profile

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png

Articles and Links

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

39c3a23d-df38-4cb6-9871-d87a476845f3

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2023

Site design and built by The Go-To Guy Web Services

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

300260902_444268671084215_3460849531247634290_n (1).jpg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
417496729_804589345018813_581178201958008751_n (1).jpg
359447355_100915463084838_5087095757239119604_n.jpg
JPEG.jpg
440751801_122094265898307346_4482564968418855502_n (1).jpg
333686395_930504544798429_3149830237844445242_n.jpg
337273010_958475725526566_5263287757517912422_n.jpg
322188978_1591838207912219_6969800742165183623_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
305398204_512194314246355_2527638739878484120_n.png
441954790_473934141841115_4590840372349706545_n.jpg
305290283_587992502764280_6555483243500788595_n.jpg
240875787_110440671355744_1217635169972511378_n.jpg
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
347239452_1012968000059433_3617868697892633351_n.jpg
331430147_589989959691253_3568184503343644284_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
bottom of page