top of page

Accommodation - Student Accommodation

NWU Pukke Klawerhof Dameskoshuis

NWU Pukke Klawerhof Dameskoshuis

for Potchefstroom, from Potchefstroom

Office:

018-299-1263

Mobile:

N.A

WhatsApp:

N.A

E-Mail:

N.A

Address:

Potchefstroom, 2520, South Africa

About Our Business

Klawerhof Dameskoshuis is op pure geluk gebou. Een en elke Klawerhof dame kry hier die geleentheid om vrylik in hulself te groei. Ons spog met ’n prag koshuis wat so goed geleë is op die NWU-Puk kampus en die fondament waarop hierdie prag koshuis gebou word is uit-en-uit Klawertrots. Kenmerkend van die koshuis self is ons uiterse ruim kamers, die sterk susterband tussen al die dames en ook die manier waarop elke Klawerhof dame haar huis op haar hart dra en haar ambisie en waardegedrewe gesindheid vir die koshuis op kampus uitleef. “Hold on tight you know she’s a little bit dangerous” - dis in hierdie koshuis waar elke Klawerhof dame kliphard werk en so haar onophoudelike geluk vind! So hou vas, sy sal vir jou nuwe wêrelde oopmaak!

Let's Connnect

Share This Profile

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png

Articles and Links

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

1ca782b9-f65a-4074-b3f0-332fa5a2f091

bottom of page