top of page

NWU Pukke LaVaria Dameskoshuis

The Go To Guy Sharp.png

"Welcome to our business and thank you for your interest, We hope that we can assist you today with your enquiry"

The Go-To Guy Potchefstroom Computer Working.png

About Our Business

Service Delivered

LaVaria-damesdorpskoshuis is die enigste pienk koshuis op kampus. Ons is trots op ons LaVaria-dames wat ons leuse, Eenheid in Verskeidenheid, uitstraal. By LaVaria sorg ons vir die verryking van elke dame se universiteits- en studentelewe, aangespoor deur ʼn groot groep pienk sussies. Met trots en tradisie agter haar skroom LaVaria al sedert 2006 nie om te kompeteer nie. Die koshuis se prioriteit is dat elke LaVaria dame volkome haarself kan wees. As een van die jongste koshuise kan Lavaria werklik spog met die vordering en groei van die koshuis en wys ons herhaaldelik dat ons vir niemand terugstaan nie. In ons koshuis word alle geleenthede gebied wat aan inwoners van kampuskoshuise gebied word. Ons neem deel aan alles en maak altyd die meeste van elke geleentheid. LaVaria bied die geleentheid vir die dames om privaat te woon en aan te sluit by LaVaria of om van LaVaria se verblyf gebruik te maak. LaVaria-verblyf voldoen aan alle studenteverblyfverwagtinge met die keuse van dubbel- of enkelkamers, eenpersoonseenhede, studielokale, veilige ondergrondse parkering en 24 uur-sekuriteit. Die verblyf sluit ook ʼn verskeidenheid rekreasiefasiliteite soos ʼn swembad, braai-areas en ʼn gimnasium in. Die verblyf is reg oorkant die kampus geleë en is net ʼn paar meter weg van onderskeidelik ʼn draaihek en ʼn hoofhek. Met ons oë ten alle tye gerig na Bo en geklee in pienk kan elke LaVaria-dame haar studentelewe met selfvertroue en lewenslus aanpak. Swart en pienk.
Untitled design (3).png

Office:

Mobile:

WhatsApp:

Contact Details

We're just an email, a call, or a visit away

018-293-2042

N.A

E-Mail:

Address:

Potchefstroom, 2520, South Africa

N.A

AICutout_wf6t.png

Let's Connect

Connect with us today and let’s make something amazing together! Reach out on

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png
AICutout_1sk6.png

Share This Page

If you enjoyed your experience with us, spread the joy! Share our business card with your friends and family.

The Go-To Guy Info Corner

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

fe75563f-599d-43b7-9c2b-4692ddfbd219

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
403808952_754964333314706_70325916513886999_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
438832982_404488349140861_8470007565960820605_n.jpg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
Timberman.jpg
305398204_512194314246355_2527638739878484120_n.png
333686395_930504544798429_3149830237844445242_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
331430147_589989959691253_3568184503343644284_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page