top of page

Child Care and Education - Baby Sitters Creche Playgroup

Sonskynhoekie Kleuter

Sonskynhoekie Kleuter

for Potchefstroom, from Potchefstroom

Office:

018-294-4634

Mobile:

N.A

WhatsApp:

N.A

E-Mail:

Address:

10 Maherry St, Miederpark, Potchefstroom, 2520, South Africa

About Our Business

Ons wil julle hartlik verwelkom by Sonskynhoekie Kleuterskool. Baie dankie dat u as ouer en kind deel is van ons skool. Dit is werklik ons strewe om u kind toe te rus vir die wonder van die lewe. Ons wil vir u kind 'n leerplek, speelplek, lekkerplek skep met baie mooi herinneringe, om te koester vir die res van sy/haar lewe. Missie: Sonskynhoekie Kleuterskool se maatstaf is die Bybel. Ons wil waarde tot u kind se lewe toevoeg deur gebruik te maak van 'n Christelike geintigreerde Onderwysprogram wat deur bekwame, passievolle onderwysers aangebied word.

Let's Connnect

Share This Profile

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png

Articles and Links

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

3007f42b-3a3c-4f12-a8fd-1fa7c8cf3d6f

bottom of page