top of page
Van Bo Visvang Oord

"Welcome to our business and thank you for your interest, We hope that we can assist you today with your enquiry"

About Our Business
Service Delivered
VAN BO VISVANGOORD, Kamp Tariewe Sluit In Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies,Gelee Tussen Parys en Vanderbijl Park, Langs die Vaal Rivier, Vrystaat.
Ons is gelee langs die Vaal Rivier tussen Parys en Vanderbijl Park net een uur se ry vanaf Johannesburg. Kamp tariewe sluit in Tent en Karevaan asook Rondavels en Hout Huisies. Diep water hengel oor n 200m bree rivier sorg vir baie genot.
Die oord val binne die “dome wereld bewarings gebied”. Parys het ‘n ryk historiese agtergrond in terme van antieke winkels en eet plekke. Die oord is in ‘n veilige gebied en word beskerm deur kring televisie en 24 uur patrollies. Die oord beskik oor ‘n snoep winkel wat hengel gery en vars voorraad voorsien sowel as pretighede vir kinders.
Spanbou, Verjaarsdag Partytjies en nog vele meer word ook hier aangebied. Kom gerus deur en geniet goeie ontspanning.
**Van Bo Visvangoord geakrediteur met 2 sterre deur die Departement van Reis en Publisiteit.
.png)
Office:
Mobile:
WhatsApp:
Contact Details
We're just an email, a call, or a visit away
016-987-7055
071-723-4203
E-Mail:
N.A
Address:
S26,7626627 E27,5761664, Lindequesdrif AH, 1911, South Africa
071-723-4203

Let's Connect
Connect with us today and let’s make something amazing together! Reach out on
Photo Gallery




Share This Page
If you enjoyed your experience with us, spread the joy! Share our business card with your friends and family.
The Go-To Guy Info Corner
Regional Events Calendar
Things to Do in Potchefstroom
Places to Stay
Potch Gazette
8b65ef61-1e1c-4dac-ab73-23324afeae1c
bottom of page