top of page

Taxi and Travel - Travel Agencies

WinskoopToere

WinskoopToere

for Potchefstroom, from Potchefstroom

Office:

082-853-2694

Mobile:

082-853-2694

WhatsApp:

082-853-2694

E-Mail:

Address:

60 Peter Mokaba St, Potchefstroom, 2520, South Africa

About Our Business

Dr. Fanie Jooste het saam met sy vrou, Ems, twee jaar lank in Duitsland gewoon toe hulle as jong studente in Detmold studeer het. Hulle het in dié tyd baie gereis en verskillende toere onderneem – ook selfs agter die Ystergordyn toe hulle ‘n week lank met hulle eie motor in die destydse Duitse Demokratiese Republiek (DDR – Oos-Duitsland) getoer het. Natuurlik het hulle ook die hele Europa plat gery en soveel moontlik van die skoonheid daarvan ingedrink. Tydens hierdie toere het Europa hulle tweede tuiste geword! Met hulle terugkeer na Suid-Afrika is Fanie Jooste as lektor in die Departement Musiek van die Potchefstroomse Universiteit aangestel. Daar het hy 28 jaar lank gewerk, en het hy in 1993 Departementshoof en Professor geword. Gedurende hierdie jare is hy gereeld op akademiese en kulturele besoeke na verskeie lande in Europa en hy het dit graag met allerlei toere op die kontinent gekombineer. So het hy Europa net nog beter leer ken

Let's Connnect

Share This Profile

Photo Gallery

TGTG Facebook.png
TGTG Instagram.png
TGTG TikTok.png

Articles and Links

Regional Events Calendar

Things to Do in Potchefstroom

Places to Stay

Potch Gazette

9ae74ebf-d5e1-494e-b047-a68d9259991c

bottom of page