Elke wan en dan dan loop ons op sosiale media iemand tee wat ons beindruk en werklike waarde aanbied vir hulle volgers, hierdie week is dit Marcus die Apteker.
Marcus die Apteker
Marcus die Apteker is Facebook blad waar Marcus baie goeie raad aanbied in terme van verskillende kwale, medisyne, produkte ensomeer wat geskoei is op gesonde leefstyl, dit is vanaf Migraines regdeur tot by Aknee.
Opvoedkundige Inhoud
Ons is mal oor Marcus want die inhoud van sy blaaie op beide Facebook en Tik-Tok is vol van dinge wat meeste van ons dalk vrae oor mag hê en Marcus dek hierdie opunte in direkte en opvoedkundige manier. Julle kan hom gerus volg en ons sal hier by The Go-To Guy ook ons oog op hom hou soos sy blad groei en sy goeie raad en gesondheid brokkies gedeel word.
Hier is paar van die dinge wat Marcus die afgelope paar weke gedeel het:
Waterpille: Skakel na Video
Migraines: Skakel na Video
Onderaktiewe Skildklier: Skakel na Video
Koorsblare: Skakel na Video
Spatare: Skakel na Video
Rekmerke: Skakel na Video
Marcus se Facebook Blad
Hier is Marcus se Facebook Blad Skakel: Marcus die Apteker