Hi eks n eerste jaar maatskaplike werk student wat ondervinding in babysit het en wel met babas ook kan werk is beskikbaar van maandae tot vrydae behalwe as ek klas het.
Ek het n geldige lisensie en betroubare voertuig.
Ek hou ook van kinders en sal net doen wat die beste is vir hulle!
indien jy belangstel kan jy my email op : emmafourie2004@gmail.com
Hi Emma, ekt tans 'n pos in Potch, kan jy jou cv vir my stuur asb 0813967980