Dringend Opsoek - AU PAIR
Ons benodig 'n jong dame 22 +
Maandae tot Donderdae:
13:15 - 17:00
R2000 pm
+ Petrol vergoeding
Moet hoërskool dogter na en van na-skoolse aktiwieteite kan neem!
Vereistes:
- Geldige rybewys & eie betroubare vervoer
- Afrikaans sprekend
- Betroubaar, stiptelik en netjiese voorkoms
- Nie roker
Skakel gerus:
Karien Geldenhuys
0828923335