Verkoops Konsultant pos beskikbaar:
Würth S.A. besit n vakante posisie vir n verkoops persoon vir die Agri-mark wat moet werk in die volgende areas:
Rysmierbult
Ventersdorp
Magaliesburg
Suid/Wes van Hartbeespoort dam
Wes van Tarleton
Hekpoort
Komnader
Alvolia
Wes van Wolfelea
Persoon sal verantwoordelik wees vir:
Verkoops begroting nakom
Netwerk met kliente, nuut en bestaande,
Oopmaak van nuwe rekeninge,
Kwotasies,
Invorderings,
Demonstrasies en skoue
LW: Persoon moet in Potchefstroom geleë wees. Oorslaap in area van tyd tot tyd is n moet.
Sterk administratiewe, logistieke en redenasie vermoëns, sowel as bewyse daarvan, sal voorkeur geniet.
Stuur gerus u CV na: francois.fourie@wurth.co.za