Goeiedag Potchefstroom. Ek is opsoek na n dinamiese, selfstandige, gemotiveerde verkoops persoon. 3 jaar ondervinding met goeie verwysings en eie motor en geldige lisensie. Kontak my direk en stuur CV na richard@itca.co.za