Plaaslike restaurant is opsoek na permanente kelner/kelnerin. Vergoeding is markverwant.
- 1 tot 2 jaar ondervinding
- Afrikaans spreukend
- Eerlik en verantwoordelik
- Goeie kommunikasie vaardighede
CV's kan gestuur word na tppotchaansoeke@gmail.com