Werksgeleentheid!!!
Admin Assistent
Pligte:
-Doen alle basiese admin werk
-Hulp van skedulering
-Hulp van invoices
-Beheer van span
Vereistes:
-1-2 Jaar ondervinding
-Goeie verhouding met mense
-Goeie verbale en geskrewe kommunikasie
-Kan goed onderdruk werk
-Hardwerkend
-Georganiseerd
-Matriek
Stuur CV na rochelleerasmus20@gmail.com indien jy aan vereistes voldoen
SLUITINGSDATUM: 14 Aug 2023