Assistent Vloerbestuurder pos beskikbaar in Potchefstroom. Die geskikte kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes:
Matriek
Baie goeie rekenaarvaardighede
Baie goeie menseverhoudings
Bereid wees om lang ure te werk
Ondervinding in kleinhandel bedryf
Ondervinding in voorraad kontrole
Eie vervoer
Nie-roker
Indien jy voldoen aan bogemelde vereistes, stuur jou CV en verwysings na esmeack@gmail.com