WISKUNDE TUTOR
Die dienste van 'n Wiskunde Tutor vir Laerskool kinders word benodig.
Minimum vereistes:
Dames persoon
Tersiêre kwalifikasie in Wiskunde
(of besig daarmee) is 'n vereiste
Eie vervoer - 3 km buite Potch
Tye: Dinsdae en Donderdae
17:00 - 19:00
Vergoeding: R300 per sessie
Aansoeke of CV's kan gestuur word na :
Aansoeke sluit Vrydag 5 April om 12:00
