Ons het oop poste vir tutors en wil graag ’n passievolle en verantwoordelike persoon aanstel om leerders te ondersteun met hul skoolwerk, take en eksamenvoorbereiding.
Vereistes:
Afrikaanssprekend
Beskikbaar Maandae tot Donderdae
Geldige bestuurderslisensie
Vorige tutorervaring sal voordelig wees
Stuur jou CV na:
WhatsApp: 064 805 4523
E-pos: info.straightastutoring@gmail.com
Moedig, georganiseerd en lief vir onderrig? Dan is jy dalk die perfekte pasmaat vir ons span!
