Opsoek na iemand om 'n graad 8 leerling met wiskunde te help. Dit moet op 'n een tot een basis wees by leerder se huis. Kontak my gerus by 0825500468 as jy sou belangstel.