Oorsig:
Die moorde in die klein dorpie Griekwastad het Suid-Afrika in 2012 tot in sy fondamente geskud. Deon, Christel, en hul jong dogter Marthella is wreed vermoor, terwyl klein Don ongedeerd agtergebly het. 'n Jong, seun staan onder verdenking vir die moorde. Hy word formeel aangekla. Gevolglik is Griekwastad in twee verdeel: diegene wat glo dat die jong seun inderdaad tot moord in staat is, en diegene wat meen dat die polisie 'n fout gemaak het.
Prys: R100
Hoe kry ek die boek: Optel in Potchefstroom
Kontak Nommer: 073-551-6612
WhatsApp: Kliek Hier









.jpeg)
