Pragtige huis teen die Vaalrivier
Absoluut uniek en besonders
3 slaapkamers
2 studeerkamers
2 werkskamers
kombuis en eetkamer
Baie ruim woonvertrek
lieflike groot kuierstoep
Gaste karavaan vir ekstra gaste met badkamer.
Dis n pragtige opset met mooi tuin en lieflike uitsig oor die rivier. Gelee in veilige wildskompleks, ongeveer 25km vanaf Potchefstroom!
R 3 527 000
Lize 072 515 1050