3 Ha plot met 1200Ha deelgrond +- 35km vanaf Potch
4slk, 2 bad, sitkamer, eetkamer, kombuis met opwas, ingeboude kaste id hele huis.
Stoor met buitekamer
Hoenderhok wat 1000 kuikens kan vat.
Dam, visdam
Vrugte boord
Omhein met draad.
Mooirivier loop deur grond.
R1.5 M
Kontak
0797723518 - Gerrie




























