𝐈𝐬 𝐣𝐲 𝐨𝐩𝐬𝐨𝐞𝐤 𝐧𝐚 '𝐧 𝐥𝐢𝐞𝐟𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐩𝐥𝐞𝐤 𝐰𝐚𝐚𝐫 𝐣𝐲 𝐝𝐢𝐞 𝐧𝐮𝐰𝐞 𝐟𝐚𝐬𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐣𝐨𝐮 𝐥𝐞𝐰𝐞 𝐤𝐚𝐧 𝐛𝐞𝐠𝐢𝐧?
𝐖𝐞𝐥𝐯𝐞𝐫𝐝𝐢𝐞𝐧𝐝 gee vir jou, 𝚠𝚊𝚝 𝟻𝟻+ 𝚒𝚜, die gemoedsrus van 'n veilige leefomgewing, oor genoeg spasie vir jou troeteldiere om saam te kom en natuurlik die wonderlike leefstyl wat de Land Estate vir jou bied.
Nuutgeboude 2 of 3 slpk huise
Dubbelmotorhuis
Dierevriendelike tuin en ruimte vir die kleinkinders
PV Solar gereed - vir jou beurtkrag oplossings
Versorgingsdienste soos benodig
𝑣𝑎𝑛 R2 926 000
(BONUS - een van die 22 Welverdiend kopers sal 'n splinternuwe 𝐓𝐨𝐲𝐨𝐭𝐚 𝐑𝐀𝐕𝟒 wen in 'n trekking)
𝐕𝐢𝐫 𝐦𝐞𝐞𝐫 𝐢𝐧𝐥𝐢𝐠𝐭𝐢𝐧𝐠 𝐤𝐨𝐧𝐭𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐫𝐮𝐬 𝐯𝐢𝐫:
Bianca Bredenkamp - 083 321 3525
Sias van Rensburg - 079 882 4530