Familiehuis naby aan die skole teen ñ bekostigbare prys.
Eksklusiewe mandaat gelys vir slegs R1075000.
Hierdie huis bestaan uit die volgende:
4 Ruim Slaapkamers.
2 Volle Badkamers.
Groot Kombuis met op opwas area.
Leefarea.
Eetkamer.
Bediendekamer met eie badkamer.
Groot Stoor.
Groot garage met Stoorplek ook.
Geselige tuin.
Geleë in Potch Sentraal.
Hierdie is is goed geprys en mag dalk net joune wees
Kontak my vandag vir meer inligting:
0672048158