Netjiese woonhuis vir ñ groot familie
4 Stewige slaapkamers.
3 Volle badkamers.
Studeerkamer.
2 groot leefareas.
Swembad en braai area.
Inverter sisteem.
Bediende kamer met badkamer.
Gelys vir slegs R1390 000
Geleë in Potch Sentraal.
Kontak Michael Brink - Potch Eiendomme vandag:
067 204 8158