POTCHEFSTROOM - VOLTITEL MEENTHUIS
TE KOOP - Die beste waarde in die gewilde Vyfhoek area
@ R1 900 000
- 3 Slaapkamers
- 2 Badkamers
- Oopplan Kombuis
- Aparte Opwaskombuis
- Oopplan Leefarea
- Toegeboude Braaistoep
- Dubbel Motorhuis
- Lekker Tuin
- Geen Maandelikse Heffings
- Slegs vier meenthuise in die kompleks
Hierdie meenthuis bied die beste waarde vir geld aan die Noorde van Potchefstroom. Dis splinternuut, modern, minimalisties en naby alles.
ENIGE TYD PER AFSPRAAK TE SIEN