HOU JOU AANLYN
Die meeste van ons eenhede het GRATIS WIFI in gemeenskaplike areas, wat verseker dat ons huurders gekoppel is en die internet kan gebruik wanneer hulle ook al moet.
Vir meer inligting rakende ons eenhede en die opsies beskikbaar - kontak ons by 018 285 7400 of besoek ons webwerf by www.oppikampus.co.za
#OppiKampus #Studenteverblyf #blyaanlyn #potchefstroom #welkomtuis #MyNWU