Die 1ste Oktober gaan daar n woonstel oop in die Wilro Park kompleks, dit is in die bult area gelee. Dit is baie gerieflik en ook n baie gemaklik plekke om by te bly en teen n bekostig bare prys ook en dit is NSFAS geakkrediteer vir 2023,
Dit sluit die volgende in:
*Solar krag.
*Wasmasjiene.
*Water.
* n Alarmstelsel
*Motor hek
*Parkeer area
*'n Gamaklike omgewing met Vriendelike Bure.
*Dit woonstel is ongeveer 1.2 Km van NWU se Wes kampus af. Dit is n gemaklike stap afstande en in n veilig omgewing.
Rede vir trek is ek trou in Oktober en ek en my verloofde het reeds n plekkie gekry waarin ons gaan intrek.
As jy na die woonstel wil kom kyk of nog foto wil sien, asb stuur vir my n Privaat boodskap, ek is enige tyd van 2 uur af beskikbaar.