Netjiese meenthuis in 'n veiligheidskompleks is nou beskikbaar.
R10 800 pm
Hierdie eiendom spog met:
3 Slaapkamers met oorgenoeg kaste
2 Badkamers
'n Groot leefarea
Oopplan-kombuis
Aparte opwaskamer.
Patio met braai
'n Tuin
1 Motorhuis
Gasteparkeerplek
Alarmstelsel
Dierevriendelik
Kontak my vandag om 'n besigtiging te reël.
Theo-082 058 9490
Theo Eiendomme