Lieflike ruim 2 slaapkamer woonstel te huur in Potchefstroom. GEEN LOADSHEDDING. Woonstel het 2 leefareas en 'n vol badkamer. Loopafstand van die Mall af en 'n Spar is reg oorkant die pad. Huur is R6 000.00 per maand en die deposito is ook R6 000.00. Die deposito is ongelukkig nie onderhandelbaar of afbetaalbaar nie.
Skakel my by 076 910 9626. (Ongelukkig nie dierevriendelik nie.)