Lieflike ruim 2 slaapkamer woonstel te huur direk van eienaar. Einde Aug.Huur R4500 deposito gelykstaande aan n maand se huur.Woonstel is nie kinder of dierevriendelik nie.Enige navrae skakel Chris 082 800 2996