Groot pampoene, groot pryse en groot pret – dis wat wag by die Pampoenfees op 5 April 2025 in Wilkoppies, Klerksdorp! Bring die gesin, trek jou gemaklike klere aan en maak gereed vir ’n dag vol kompetisies, musiek en natuurlik, pampoene van alle groottes.

Waar en Wanneer?
📍 Plek: AP Kerk, Ianstraat, Wilkoppies, Klerksdorp
📅 Datum: 5 April 2025
⏰ Tyd: 08:00 vir die musiekfees, 09:00 vir die pampoenkompetisie
Wat is op die program?
🎶 Musiekvermaak:
KwaggaBees & Matt Stern sal sorg vir lekker vibes.
🎃 Pampoenkompetisie:
Kategorie 1:
Die swaarste pampoen wen groot geld!
🥇 1ste plek: R10 000
🥈 2de plek: R2 000
🥉 3de plek: R500
Kategorie 2
🎟️ Kinders
🥇 pryse
Kleinste pampoen-kompetisie
🎟️prys: troosprys.
🛍️ Stalletjies en Eetgoed:
Pannekoek, koeksisters, boerekos, vetkoek, kerrie & rys, en sappige ribburgers.
Vars vleis en gebakte koekies te koop.
🎠 Kinders se Pret:
Springkasteel en speletjies.

Ingangs Kaartjies
🎟️ Volwassenes: R120
🎟️ Kinders onder 15: R30
Inskrywings Fooi
🌱 Pampoenpitte: 10 vir R300
🌱 Plantjies: 10 vir R350
🌱 10 pitte & 10 plantjies: R600
Kontakbesonderhede
📞 Johann: 082 950 9305
📞 Koos: 082 651 0787
📞 Annelize: 083 238 3044
Bring jou familie, bring jou goeie gees, en bring dalk sommer jou eie pampoen ook! Dit gaan ‘n feestelike dag wees vol lekker eet, lekker lag en natuurlik, massiewe pampoene!
#TheGoToGuy #potchefstroom #potchgazette #stroomstories #pampenfess #eventscalendar