Op Vrydag, 22 Maart 2025, bring Dozi sy kenmerkende klanke na Die Veiling in Vanderbijlpark. Hierdie beloof om ‘n aand van goeie musiek, lekker kuier en ‘n unieke atmosfeer te wees.
Wanneer en Waar?
Datum: Vrydag, 22 Maart 2025
Tyd: 20:00
Plek: Die Veiling, Vanderbijlpark
Kaartjiepryse
Vroeë Voël: R50
Algemene Toegang: R80
VIP: R300 (sluit ‘n welkomdrankie en snacks in)
Kinders onder 12: Gratis
Tafelbesprekings
Vir dié wat wil seker maak hulle het ‘n gemaklike sitplek:
Tafel vir 4: R160
Tafel vir 6: R240
Tafel vir 8: R320
Tafel vir 10: R400
Besprekings & Navrae
📞 WhatsApp "Bespreek" na: 082 308 9216
📍Facebook: Die Veiling Vanderbijlpark
Maak seker jy bespreek vroeg – hierdie gaan ‘n aand wees om te onthou!
