Het jy โn fancy kamera, maar weet nie hoe om hom reg te gebruik nie?
Baie mense koop โn DSLR kamera met groot drome van pragtige fotoโs, net om dit uiteindelik op outomaties te los. As jou kamera meer stof vergader as herinneringe vasvang, is hierdie beginnersklas net vir jou!
Waar en Wanneer?
๐ Datum: 24 Mei 2025
๐ Plek: Potchefstroom
๐ฐ Prys: R650 per persoon
๐ Bespreek hier: Pierre Vee Fotografie
Wat kan jy verwag?
Hierdie klas is perfek vir enige iemand โ of jy nou 16 of 60 is. Die instruksies is maklik om te verstaan en die kursus is prakties. Daar is geen ingewikkelde fotografietaal nie โ net โn straight-forward manier om jou fotoskills te verbeter.
๐น Teorie: Hoe werk Manual Mode (en hoekom jy dit moet gebruik)?
๐น Prakties: Neem โn model buite af en oefen wat jy geleer het.
๐น Vrae & Antwoorde: Geen dom vrae nie โ vra wat jy wil!
๐น Duur: 3 ure van lekker leer en speel.
๐น Sertifikaat: Loop weg met โn bietjie trots en โn papiertjie om dit te bewys!
Is hierdie klas vir my?
โ Jy het โn DSLR kamera (Canon, Nikon, Sony โ maak nie saak nie).
โ Jy neem fotoโs op โAutoโ en wil leer hoe om dit self te beheer.
โ Jy wil jou foto's 10 keer beter maak sonder om ure op YouTube te spandeer.
โ Nie vir โmik-en-drukโ kameraโs nie โ hierdie is vir DSLRโs met manual opsies.
Goeie nuus vir diรฉ sonder โn kamera!
As jy nie โn DSLR kamera het nie, moenie worry nie โ ons kan vir jou een leen vir die dag.
Hoe bespreek ek?
Slegs 10 plekke beskikbaar โ so bespreek gou!
๐ WhatsApp/Bel: 082-731-2925
๐ง E-pos: pierrevee1@gmail.com
๐ Website: www.pierrevee.com
Moenie hierdie kans mis om jou fotografie na die volgende vlak te vat nie!
