๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐
As jy nog nooit padel gespeel het nie, maar lus is vir โn uitdaging, is 5 April 2025ย jou kans! Die Awie Wright Attorneys Beginners Padel Tournamentย skop af in Mooi River Avenue, Potchefstroom, en beloof om โn dag vol aksie en lekker geselskap te wees. Inskrywingsfooi? R500 per span.
Wat Om Te Verwag
Hierdie is nie net โn gewone toernooi nie โ daar is groot pryse, lucky draws en โn prys vir die best dressed span. Daar is selfs kontantpryseย op die spel! En natuurlik, hoe meer jy lag en speel, hoe beter die dag.Die formaat van die toernooi is so opgestel dat elke span maksimum speel-tydย kry. Of jy nou net โn raket kan vashou of al โn paar balle getref het, as jy tussen level -3 en level 2 is, kwalifiseer jy!En net โn vriendelike waarskuwing: As jy met โn suur gesig opdaag, mag jy โn ekstra fooi betaal!ย ๐
Wanneer en Waar
๐ Datum:ย 5 April 2025
๐ Plek:ย Mooi River Avenue, Potchefstroom
๐ฐ Inskrywingsfooi:ย R500 per span
๐ Besprekings:ย 083-842-2501
Moenie Dit Misloop Nie!
Bring jou familie, skryf in, en kom geniet โn sosiale dag van padel, pryse en baie lag!ย Sien julle op die baan! ๐๐ฅ

๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐ ๐๐
#PadelToernooi #PotchGazette #TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom








.jpeg)
