top of page
Daily Deals
SPICY Affair Catering
๐๐๐ฆ๐ฆ๐๐ฅ๐ง

3.Wednesday
R35
๐ฎ ๐ช๐๐ฌ ๐ช๐๐๐ง ๐๐ข๐ฅ ๐ฆ๐จ๐ก๐๐๐ฌ ๐๐ข๐ฅ ๐๐๐ฆ๐ฆ๐๐ฅ๐ง? ๐
Add a warm, sticky portion of Karamel Kluitjies met Vla to your Wednesday Easy Meal order โ sweet comfort food that makes any ordinary weekday feel special!
โจ Only R35 per portion
๐ฒ Order on WhatsApp: 078 119 0135
๐ Delivery available
Boere-Sjiek
Heerlike Vetkoeke

3.Wednesday
N/A
Heerlike vetkoeke, pannekoeke, soppe en melkkos op hierdie koue dag beskikbaar.
*Vetkoek - Plein* @ R 14.00 *Vetkoek met kerriemaalvleis of gegeurde maalvleis* - R 50.00 elk
*Hoenderroomsop, Lasagne sop (maalvleis, room en kaas) en Melkkos* - 250 ml - R 24.00, 500 ml - R 45.00 en 1 L - R 90.00
*Groentesop en Boontjiesop- 250ml R 22.00, 500 ml - R 40.00 en 1 L R 80.00
*Pannekoek* - R 6.50 plein en R 7.50 kaneelsuiker
* *Pannekoek gevul met kerriemaalvleis of gegeurde maalvleis* met witsous en kaas (2 Per porsie) - R 60.00
NB: Boontjiesop en lasagnesop eers vanaf 12:00 beskikbaar. Groentesop, melkkos en hoendersop van 10:00.
Skakel of whatsapp 066 520 0949 om te bestel.
Aflewering teen R25.
Chillmax
BUDGET MEALS

8.Everyday
R75
๐ฝ๏ธ CHILLMAX BUDGET MEALS ๐ฝ๏ธ
Delicious homemade meals from 18 โ 22 May ๐
Only R75 per meal!
โจ Lasagna Soup
โจ Lamb Curry
โจ Pork Chops
โจ Chicken Aโla King
โจ Beef Shawarmas
๐ฆ Delivery available
๐ 071 610 0247
Order before 10:00AM & collect from 12:00
Chillmax
NAMPO

8.Everyday
R99
๐พ NAMPO is hier en die vibe by Chillmax is op โn ander level! ๐ฅ
Kom geniet lekker kos, koue drinks en goeie geselskap saam met ons hierdie NAMPO week! ๐ป๐ฅฉ
Ons spesiale aanbiedings wag vir julle โ bring die familie en vriende saam! ๐คฉ
๐ 37 Retief Street
๐
11 โ 15 Mei 2026
Spicy Affair
home style food

4.Thursday
R100
๐ฅ Spicy Affair Thursday meal! ๐ฅ
Turn your Thursday into a flavour feast with our mouthwatering home style food !๐
๐ Delivery available @ R35
๐ Order now: 078 119 0135
Donโt miss out โ Thursdays never tasted this good! ๐๐ฅ
#SpicyAffair #TastyThursday #FoodDeals
Boere-Sjiek
๐๐ข๐ ๐๐ข๐ฅ๐ง ๐๐ข๐ข๐

3.Wednesday
N/A
๐๐ข๐ ๐๐ข๐ฅ๐ง ๐๐ข๐ข๐
Warm sop, vars vetkoek, geurige melkkos en pannekoek โ dit is die soort trooskos waarvoor winter gemaak is.
Geniet die geure van winter by Boere-Sjiek: besoek, bel of stuur vir ons 'n WhatsApp vandag! ๐ Volg die skakel in die kommentaar.
Chillmax
SPESIALE AANBIEDING

5.Friday
R145
๐ฅ๐ฅฉ VRYDAG SPESIALE AANBIEDING! ๐ฅฉ๐ฅ
Maak jou Vrydag ekstra lekker by Chillmax! ๐
๐ 500g T-Bone Steak
๐ Skyfies & Uieringe
๐ Slegs R145
๐ 37 Retiefstraat
๐ฝ๏ธ Sit-en-eet slegs
Bring die familie en vriende saam en geniet โn heerlike maaltyd in โn gesellige atmosfeer. Ons sien jou daar! ๐คฉ
bottom of page





