top of page

Daily Deals

Restaurants and Dine

Top Dog Pub & Grill Potchefstroom

SUSHI WEDNESDAY

3.Wednesday

HALF PRICE

HALF PRICE ๐ŸฃSUSHI WEDNESDAY๐Ÿฃ (Excluding platters, sashimi & salads) Top Dog Potchefstroomโ˜Ž๏ธ060 747 8733 โœ‰๏ธpotchefstroom@topdog.pub ๐Ÿ“Vyfhoek Retail Center, Kremetart Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531 *T's&C's Apply

Lip-Lek-Lekker

Kookkosdag

3.Wednesday

R95

Woensdag is Kookkosdag by Lip-Lek-Lekker! ๐Ÿ˜ As jou plan vir aandete is: โ€œEk sal later daaroor dinkโ€ฆโ€ โ€“ ons het klaar gedink. ๐Ÿ˜ Los die kosmaak vir ons en geniet โ€™n bord vol huisgemaakte lekkerte! ๐Ÿฝ๏ธ Kookkos โ€“ Slegs R95 ๐Ÿ— Hoenderrol โ€“ kies tussen Spinasie & Kaas of Ham & Kaas ๐Ÿฅฌ Romerige Spinasie & Feta ๐Ÿฅ• Soutwortels ๐ŸŽƒ Pampoenkoekies ๐Ÿฅ” Oondgeroosterde Aartappels ๐Ÿš Rys ๐Ÿฅง Melktert โ€“ R25 per sny ๐Ÿ’› Spesiale Kombos ๐Ÿฝ๏ธ Bord kos + Melktert โ€“ R115 ๐Ÿฝ๏ธ Bord kos + Sny Death by Chocolate-koek โ€“ R130 Ook vandag op die spyskaart: โ˜• All Day Breakfast met โ€™n cappuccino โ€“ R75 ๐Ÿฅช Pangebraaide Sourdough Toasties โ€ข Salami & Kaas โ€“ R50 โ€ข Ham, Kaas & Tamatie โ€“ R50 โ€ข Eiermayo โ€“ R50 โ€ข Spek, Eier & Kaas โ€“ R60 ๐Ÿซ Death by Chocolate Cake โ€“ R40 ๐Ÿฅฉ Biltong Met vet, sonder vetโ€ฆ en โ€™n paar lekker droรซ stukke vir die kenners. โ˜• Moerlekker koffie die hele dag!

Lip-Lek-Lekker

Boerekos Woensdag

3.Wednesday

R95

๐Ÿฒ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Boerekos Woensdag!! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿฒ Hoekom kies? Vandag gee ons sommer alles! ๐Ÿ˜‹ ๐Ÿ”ฅ Woensdag Kookkos โ€“ R95 ๐Ÿ”ฅ โ€ข Feta & spinasie hoenderrol โ€ข Beesrol โ€ข Soet patats ๐Ÿ  โ€ข Parmesan broccoli & blomkool in romerige witsous met kaas ๐Ÿง€๐Ÿฅฆ โ€ข Oondgebraaide aartappels ๐Ÿฅ” โ€ข Rys ๐Ÿš Dis daai tipe bord wat jou laat voel jy moet nรก ete vir 20 minute in stilte sit en oor jou lewe dink. ๐Ÿ˜‚๐Ÿ’› ๐Ÿณโ˜• All Day Breakfast + Cappuccino โ€“ R75 Because breakfast understands us emotionally. ๐Ÿฅช๐Ÿ”ฅ Panfried Sourdough Toasties โ€“ R50 โ€ข Salami & Cheese โ€ข Smoked Turkey & Cheese โ€ข Ham, Cheese & Tomato ๐Ÿฅ“๐Ÿณ๐Ÿง€ Bacon, Egg & Cheese Toastie โ€“ R60 ๐Ÿซ๐Ÿ’€ Death by Chocolate Cake โ€“ R45 Still dangerously chocolatey. ๐Ÿฅฉ๐Ÿ”ฅ Lekker Biltong beskikbaar

Lip-Lek-Lekker

BOEREKOS DAG

3.Wednesday

R75

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ WOENSDAG KOOKKOS!! BOEREKOS DAG!! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ โ€™n Bord vol Sondag-nostalgie om diรฉ koue behoorlik aan te vat ๐Ÿฅถโค๏ธ ๐Ÿ— Oondgebraaide Hoender ๐Ÿง€ Witsous & Kaas Blomkool- en Broccoligebak ๐Ÿฅ• Soet Glanswortels ๐Ÿฅ” Gebakte Kapokaartappels ๐ŸŒฝ Roommielie Poffers ๐Ÿš Rys โ€™n Heerlike bord vars kookkosโ€ฆ reg uit die kombuis uit met hart โค๏ธ๐Ÿฝ๏ธ Dis die tipe kos wat jou ouma trots sou maak ๐Ÿ˜Œ๐Ÿ”ฅ โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ” ๐Ÿณ HEELDAG ONTBYT + CAPPUCCINO โ€“ R75 โ˜•๐Ÿณ Die kouefronte mag kom en gaanโ€ฆ maar gelukkig bly ontbyt heeldag ๐Ÿ˜Œโ„๏ธ โ€™n Klein bietjie emosionele ondersteuning op โ€™n bord vir hierdie ysige oggende ๐Ÿงฃโ˜• โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ” ๐Ÿฅช Ons Bekende Pangebraaide Suurdeeg Toasties ๐Ÿ”ฅ ๐Ÿฅฉ Salami & Kaas โ€“ R50 ๐Ÿฆƒ Gerookte Kalkoen & Mozzarella โ€“ R50 ๐Ÿ… Ham, Kaas & Tamatie โ€“ R50 ๐Ÿฅ“ Spek, Eier & Kaas โ€“ R60 , botterig en pangebraai tot perfeksie ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ”ฅ Wetenskaplik bewys* om koue hande en slegte buie beter te maak ๐Ÿคญ (*Wetenskap nog nie bevestig nieโ€ฆ maar ons glo dit met ons hele hart ๐Ÿ˜Œ) โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ” ๐Ÿฐ Soet Hoekie ๐Ÿซ Death by Chocolate Fudge Cake โ€“ R45 Basies โ€™n winterkombersโ€ฆ maar in koekvorm ๐ŸคŽ ๐Ÿช Oreo-basis Melktert โ€“ R30 Heeltemal te koud vir diรซte. Ons het gaan kyk ๐Ÿ˜Œโ„๏ธ โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ”โ” โ˜• Warm Drankies Stasie Bean-to-cup koffie ๐Ÿ–คโ˜• Cappuccinoโ€™s, lattes, warm sjokolade en tee heeldag beskikbaar โ˜๏ธ Want niemand oorleef die winter op yskoffie en goeie bedoelings alleen nie

Top Dog Pub & Grill Potchefstroom

SUSHI WEDNESDAY

3.Wednesday

HALF PRICE

HALF PRICE ๐ŸฃSUSHI WEDNESDAY๐Ÿฃ (Excluding platters, sashimi & salads) Top Dog Pub & Grill Potchefstroom โ˜Ž๏ธ060 747 8733 โœ‰๏ธpotchefstroom@topdog.pub ๐Ÿ“Vyfhoek Retail Center, Kremetart Street, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531 *T's&C's Apply

SPICY Affair Catering

๐‚๐จ๐ญ๐ญ๐š๐ ๐ž ๐๐ข๐ž

3.Wednesday

R65

๐‡๐จ๐ฆ๐ž๐ฌ๐ญ๐ฒ๐ฅ๐ž ๐‚๐จ๐ญ๐ญ๐š๐ ๐ž ๐๐ข๐ž โ€” hearty, creamy and baked to golden perfection! Only R65 for 450g. ๐Ÿ”ฅ ๐Ÿ“ฒ WhatsApp orders: 078 119 0135 ๐Ÿšš Delivery available

SPICY Affair Catering

๐—˜๐—”๐—ฆ๐—ฌ ๐— ๐—˜๐—”๐—Ÿ

3.Wednesday

R65

๐Ÿ”ฅ ๐—ช๐—˜๐——๐—ก๐—˜๐—ฆ๐——๐—”๐—ฌโ€™๐—ฆ ๐—˜๐—”๐—ฆ๐—ฌ ๐— ๐—˜๐—”๐—Ÿ ๐Ÿ”ฅ Creamy Smoked Ham & Mushroom Pasta Bake โ€” rich, cheesy, homestyle comfort food, baked fresh and ready to make Wednesday supper easy! ๐Ÿ˜ ๐Ÿ 450g portion | R65 ๐Ÿš— Delivery available ๐Ÿ“ฒ Order early on WhatsApp: 078 119 0135

SPICY Affair Catering

Take Away Special

3.Wednesday

R190

๐Ÿ” Midweek cravings? We've got you covered! ๐Ÿ˜ Treat yourself to our Wednesday Take Away Special โ€“ perfect for sharing with family and friends! Order yours today. ๐Ÿ“ž 078 119 0135 ๐Ÿšš Delivery available for R35

Lip-Lek-Lekker

Kookkos

3.Wednesday

R95

๐Ÿฝ๏ธ Kookkos Woensdag - Net R95! Bederf jouself met โ€™n smaaklike tuisgemaakte ete, vars voorberei en propvol geur: ๐Ÿ— Hoenderrolle โ€ข Spinasie & Feta โ€ข Ham & Kaas ๐Ÿฅ— Geurige Boereboontjies ๐Ÿฅฆ Romerige Broccoli & Blomkool Kaas-Witsous Gebak ๐ŸŽƒ Soet Botterskorsie ๐Ÿš Ligte, sagte Rys ๐Ÿฅ” Tiemie Oondgebraaide Aartappels โ€™n Heerlike, huislike maaltyd wat jou laat terugkom vir nog. Slegs R95 per porsie. ๐Ÿ“ฒ Bestel vooraf via WhatsApp: 066 217 9251 โธป ๐Ÿฅช Ons Gewilde Pangebraaide Suurdeeg Toasties โ€ข Salami & Kaas - R50 โ€ข Kalkoen & Mozzarella - R50 โ€ข Ham, Kaas & Tamatie - R50 โ€ข Spek, Eier & Kaas - R60 Die perfekte ligte ete of peuselhappie, goudbruin gebraai en propvol smaak. ๐Ÿซ Death by Chocolate Koek - R40 Ryk, dekadent en onweerstaanbaar. ๐Ÿฅฎ Varsgebakte Cinnabons - R20 Sag, soet en heerlik geurig. โ˜• Heerlike koffie beskikbaar Die perfekte aanvulling tot enige lekkerny. Kom geniet iets besonders vandag! ๐Ÿ˜Š

Lip-Lek-Lekker

Kookkosdag

3.Wednesday

R95

Vandag ruik die kombuis soos kinderdae, Sondae by Ouma en โ€™n tafel wat kreun onder die lekkerte. Die geur van goudbruin hoender uit die oond, vars sous oor sagte rys en die soet kaneel van pampoenkoekies hang in die lug. โค๏ธ Dis nie net kos nie โ€“ dis herinneringe op โ€™n bord. โœจ Vandag se boerekosbord: ๐Ÿ— Oondgebraaide Hoender ๐Ÿซ˜ Peper Boereboontjies ๐ŸŽƒ Sout Botterskorsie ๐Ÿช Kaneelsuiker Pampoenkoekies ๐Ÿฅ” Gebakte Aartappel ๐Ÿš Wit Rys met Huisgemaakte Sous ๐Ÿ’ฐ Slegs R95 per bord Vandag se kookkos is hartskos - dit is daardie tipe kos wat jou last terugdink aan wintermiddae, kombuisgeselsies en die geluid van lepels wat teen borde tik terwyl almal nog vir โ€™n tweede skeppie vra. Die hoender is goudbruin en sappig, die boontjies het net genoeg peper om jou te laat glimlag, die botterskorsie is sag en roomerig, en die pampoenkoekies met hul lagie kaneelsuiker proe soos iets wat Ouma stilletjies ekstra gemaak het vir haar gunsteling kleinkind. Kom geniet โ€™n bord trooskos wat jou maag vol maak en jou hart nog voller. ๐Ÿฝ๏ธ Lip-Lek-Lekker โ€“ waar elke bord soos huis voel. ๐ŸŒป๐ŸคŽ #BoerekosWoensdag ๐Ÿณโ˜• All Day Breakfast + Cappuccino โ€“ R75 For those who believe breakfast should be available whenever life starts making sense. ๐Ÿฅช๐Ÿ”ฅ Pan-Fried Sourdough Toasties โ€“ R50 Golden, crispy, and packed with flavour: โ€ข Salami & Cheese โ€ข Smoked Turkey & Mozzarella โ€ข Ham, Cheese & Tomato ๐Ÿฅ“๐Ÿณ๐Ÿง€ Bacon, Egg & Cheese Toastie โ€“ R60 A classic combination that never disappoints. ๐Ÿซ๐Ÿฐ Death by Chocolate Cake โ€“ R40 Rich, chocolatey, and worth every bite. ๐Ÿฅฉ Fresh Biltong Available Perfect for snacking, sharing, or pretending youโ€™ll share. โ˜• Good coffee, great food, and one step closer to the weekend. Pop in and treat yourself! 36 Piet Bosman Str, Van Rooyen Saal WhatsApp 066 217 9251

Ringers Pub & Grub

WEDNESDAY PIZZA

3.Wednesday

R99

Itโ€™s WEDNESDAY PIZZA time ๐Ÿ•๐Ÿ”ฅgrab your favourite slice of happiness with our mouthwatering Pizza Special featuring Hawaiian, Chicken Mayo or Regina for only R99, because midweek deserves a little extra cheesy goodness ๐Ÿ˜‹๐Ÿ™Œ #WednesdaySpecial #PizzaTime #MidweekTreat #SliceOfHappiness #FoodieVibes #PizzaLovers

Die pienk huis

Heuning en mosterd hoende

3.Wednesday

R95

Heuning en mosterd hoender stukke Basmati rys Hutspot (wortel en aartappel) Lemoen pampoentjie gevul met mielies, bacon en kaas Gewone porsies R95 per bakkie Ekstra groot porsies R125 Bestel asb voor 10uur. Kos kan afgehaal word tussen 4:30 en 5:30 by 190 Peter Mokaba str Ons kan aflewer ook vir R35 Aflewering is tussen 4:30 en 6:30
View Special

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2026

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page