top of page
Daily Deals
Restaurants and Dine
Lip-Lek-Lekker
KOOKKOS WOENSDAG

3.Wednesday
R95
๐ฟ๐ฆ๐ฅ KOOKKOS WOENSDAG!! SONDAGMIDDAG OP โN BORD! ๐ฅ๐ฟ๐ฆ
Hierdie is nie sommer net kos nieโฆ dis โn bord vol kinderdae, kombuisstories en โskep nog bietjie sousโ ๐๐ฝ๏ธโค๏ธ
๐ท Gerookte Varknek Rol
๐ซ Boereboontjies
๐ Soet Pampoen
๐ฅ Sout Wortels
๐ Wit Rys
๐ฅ Oondgebraaide Kapokaartappels
๐ฅ R95 โ en die nostalgie? Verniet soos sous op Sondag ๐๐ฅ
Dis daai tipe bord wat jou laat voel asof jy weer by Ouma se tafel sit terwyl die grootmense oor rugby en Eskom stry โ
Warm in die maag en goed vir die sielโฆ net wat die koue weer bestel het โ๏ธ๐งฃ
Ekstra porsies groente beskikbaar.
โโโโโโโโโโโโโโ
๐ณ HEELDAG ONTBYT + CAPPUCCINO โ R75 โ๐ณ
Die koue dar kom en gaan โฆ maar gelukkig bly ontbyt heeldag ๐โ๏ธ
โn Klein bietjie emosionele ondersteuning op โn bord vir hierdie ysige oggende ๐งฃโ
โโโโโโโโโโโโโโ
๐ฅช Ons Bekende Pangebraaide Suurdeeg Toasties ๐ฅ
๐ฅฉ Salami & Kaas โ R50
๐ฆ Gerookte Kalkoen & Mozzarella โ R50
๐
Ham, Kaas & Tamatie โ R50
๐ฅ Spek, Eier & Kaas โ R60
botterig en pangebraai tot perfeksie ๐ฎโ๐จ๐ฅ
Wetenskaplik bewys* om koue hande en suur gesigte reg te maak ๐คญ
(*Wetenskap nog nie bevestig nieโฆ maar dis algemeen bekend by tannies ๐)
โโโโโโโโโโโโโโ
๐ฐ Soet Hoekie
๐ซ Death by Chocolate Fudge Cake โ R45
โโโโโโโโโโโโโโ
โ Warm Drankies Stasie
Bean-to-cup koffie met ons donker Italiaanse versnit ๐คโ
Cappuccinoโs, lattes, warm sjokolade en tee heeldag beskikbaar โ๏ธ
Want niemand trap hierdie koue kaalvoet aan sonder koffie nie
36 Piet Bosman Str , Van Rooyen saal
WhatsApp 066 217 066 217 9251
SPICY Affair Catering
DISRUPTIVE WEDNESDAY

3.Wednesday
R130
๐ฅ DISRUPTIVE WEDNESDAY is HERE! ๐ฅ
Why settle for ordinary when you can have DOUBLE the flavour for ONLY R130! ๐๐๐ฅค
โ๏ธ 2 x Beef or Chicken Cheese Burgers
โ๏ธ 2 x Rustic Chips
โ๏ธ 2 x Onion Rings
โ๏ธ 2 x 300ml Kingsley Drinks
๐ Delivery available @ R35
๐ Order now: 078 119 0135
Good Food ๐ Good Mood ๐ Good Company โค๏ธ
Boere-Sjiek
Heerlike Vetkoeke

3.Wednesday
N/A
Heerlike vetkoeke, pannekoeke, soppe en melkkos op hierdie koue dag beskikbaar.
*Vetkoek - Plein* @ R 14.00 *Vetkoek met kerriemaalvleis of gegeurde maalvleis* - R 50.00 elk
*Hoenderroomsop, Lasagne sop (maalvleis, room en kaas) en Melkkos* - 250 ml - R 24.00, 500 ml - R 45.00 en 1 L - R 90.00
*Groentesop en Boontjiesop- 250ml R 22.00, 500 ml - R 40.00 en 1 L R 80.00
*Pannekoek* - R 6.50 plein en R 7.50 kaneelsuiker
* *Pannekoek gevul met kerriemaalvleis of gegeurde maalvleis* met witsous en kaas (2 Per porsie) - R 60.00
NB: Boontjiesop en lasagnesop eers vanaf 12:00 beskikbaar. Groentesop, melkkos en hoendersop van 10:00.
Skakel of whatsapp 066 520 0949 om te bestel.
Aflewering teen R25.
SPICY Affair Catering
๐ฆ๐ช๐๐๐ง๐ก๐๐ฆ๐ฆ

3.Wednesday
๐ฅ๐ญ๐ฑ
๐๐๐ ๐ ๐๐๐ง๐ง๐๐ ๐ฆ๐ช๐๐๐ง๐ก๐๐ฆ๐ฆ ๐ง๐ข ๐ฌ๐ข๐จ๐ฅ ๐ช๐๐๐ก๐๐ฆ๐๐๐ฌ! ๐ฉโจ
Order ๐๐ก๐ฌ ๐ผ๐ณ ๐ผ๐๐ฟ ๐ช๐ฒ๐ฑ๐ป๐ฒ๐๐ฑ๐ฎ๐ ๐บ๐ฒ๐ฎ๐น๐ and add a fresh ๐๐ฟ๐ฒ๐ฎ๐บ ๐๐ผ๐๐ด๐ต๐ป๐๐ for only ๐ฅ๐ญ๐ฑ!
Perfect little treat after a lekker homemade meal โ soft, creamy and always a favourite. ๐
๐ฒ ๐ช๐ต๐ฎ๐๐๐๐ฝ๐ฝ ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐: 083 233 1895
๐ The Bread Affair Bakery & Pastelaria
๐ Delivery available
SPICY Affair Catering
DISRUPTIVE WEDNESDAY

3.Wednesday
R130
โก DISRUPTIVE WEDNESDAY at SPICY Affair Catering๐ฅ
Break the midweek routine with bold flavours, great vibes, and food that hits differently ๐๐๐ฎ๐
๐๐จ๐จ Delivery available at R35
๐078 119 0135
๐55 Rivier str Potchefstroom
SPICY Affair Catering
FEAST DAY

3.Wednesday
R190
๐ฅ WEDNESDAY FEAST DAY is here at SPICY Affair Catering๐๐
Get ready for BIG flavours and even BIGGER value! ๐
Enjoy:
๐ 2x Chicken Burgers
๐ 2x Cheese Beef Burgers
๐ 2x Rustic Chips
๐ง
2x Onion Rings
ALL for ONLY R190! ๐คฏ๐ฅ
Perfect for sharing with family or friends! Donโt miss out on this epic midweek special. ๐
๐ Order now: 078 119 0135
๐๐จ๐จ delivery available @R35
SPICY Affair Catering
๐๐๐ฆ๐ฆ๐๐ฅ๐ง

3.Wednesday
R35
๐ฎ ๐ช๐๐ฌ ๐ช๐๐๐ง ๐๐ข๐ฅ ๐ฆ๐จ๐ก๐๐๐ฌ ๐๐ข๐ฅ ๐๐๐ฆ๐ฆ๐๐ฅ๐ง? ๐
Add a warm, sticky portion of Karamel Kluitjies met Vla to your Wednesday Easy Meal order โ sweet comfort food that makes any ordinary weekday feel special!
โจ Only R35 per portion
๐ฒ Order on WhatsApp: 078 119 0135
๐ Delivery available
bottom of page





