Joshua na die Reën Live by The Roots

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Potchefstroom
Aug 14, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
954 M C Roode St, Potchefstroom, South Africa
R250.00 by die deur, R150.00 Early Bird, R200.00 per persoon, R350.00 per paartjie, R120.00 Kinders onder 13, Kinders onder 5 jaar gratis
Description:
Bring jou eie kombers of kampstoel! Geniet ’n heerlike piekniek-atmosfeer op die gras.
Geen eie kos of drankies word toegelaat nie.
DATUM: 14 AUGUSTUS 2026 (VRYDAG)
THE ROOTS VENUE
TYD: HEKKE OPEN 18:00
Program:
18:00 - Hekke Open
19:30 - Joshua Na Die Reën
Kaartjie Pryse:
Per Persoon Aanlyn - R200
Couples - R350
Studente - R150
Kinders onder 13 - R120
Kinders onder 5 jaar - Gratis
Kaartjies by die deur - R250
