Valentynsdag by Krugerskroon Restaurant and Pub

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
072-709-4126 of 082-552-7679
Lindequesdrif
Feb 14, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Main Street & Oorbietjes Street, Lindequesdrif AH, South Africa
R350.00 per paartjie
Description:
💕 Valentynsdag by Krugerskroon Restaurant & Pub 💕
📅 14 Februarie 2026
Kom geniet ’n romantiese aand saam met jou spesiale persoon by ons Me, You & Fondue-aand 💑
🍽️ Driegang Fondue-ervaring
🎶 Live vermaak deur Karl Martin
💰 Slegs R350 per paartjie
Skep herinneringe, deel ’n fondue en vier liefde in ’n warm, romantiese atmosfeer ❤️
📍 Krugerskroon Pub & Restaurant – Lindquesdrif
📞 Besprekings noodsaaklik: 072 709 4126 / 082 552 7679
👉 Moenie misloop nie – plek is beperk!





