Awie Wright Attorneys Beginners Padel Tournament

Contact Info:
Website:
Facebook:
Telephone:
E-Mail:
WhatsApp:
Share this:
083-842-2501
083-842-2501
Event Info:
Date/s:
City/Town:
Venue:
Ticket Pricing:
Ticket Site:
Apr 5, 2025
Potchefstroom
Mooi River Avenue, Potchefstroom, 2520, South Africa
R500.00 per team
083-842-2501
Awie Wright Attorneys Inc. Beginners Tournament
ITS TIME!!!
Die eerste beginners tournament is hier!
Groot pryse te wen, lucky draws en 'n prys vir die best dressed couple/team. Cash prizes ook up for grabs, en nog vele meer...
Bring die hele gesin en kom geniet n social tournament 🤩🥎
Neem asb kennis van die volgende:
1. Dit is vir beginners level -3 tot level 2.
2. Al kan jy net die padel vas hou kwalifiseer jy! Ons soek jou 👋
3. Wanneer jy op die groep laat weet jy skryf in, vra ons dat die span asb binne 48 uur die betaling in kontant by winkel kom maak.
4. Maak asb gebruik van die sel no. op die advertensie bord
5. Die formaat van die tournament is opgestel dat daar soveel moontlik speel-tyd aan alle spanne gegee kan word.
6. Glo my padel gaan jy padel😂🥎
7. Ekstra fooi word gevra as jy met n suur gesig op daag.
8. Sien uit daar na om almal daar te sien🤩🏆😊👊
Techno Padel Potchefstroom