top of page

BabyGym Potchefstroom - met Lelani - Grondslag

Music Festival

General Info:

Website:

Facebook:

Ticket Site:

Telephone:

E-Mail:

Town:

Date/s:

Share this:

084-549-7097

Potchefstroom

Jul 16, 2026

Event Info:

Venue:

Ticket Pricing:

38 Hennie Bingle St, Vyfhoek AH, Potchefstroom, South Africa

R1 450.00 per persoon

Description:

Ouer en baba is welkom om by BabaGim 2 aan te sluit wanneer die baba 6 weke en ouer* is. Dit maak BabaGim 2: Ferm Grondslag ideaal vir die ouer wat met ouerskapsverlof is!

Hierdie program sluit ’n 1-uur klas, een keer per week, vir 5 agtereenvolgende weke in.
In slegs 5 weke sal jy leer om:
• Baba van kop tot tone te masseer om: baba te ontspan, ’n band met baba te vorm, die tassintuig te stimuleer en baba se totale senuweestelsel te kalmeer.
• Baba se sintuie te ontwaak volgens die natuurlike volgorde van sensoriese ontwikkeling: aanraking, (die sin vir) beweging en balans, reuk, smaak, gehoor en sig.
• Magietyd lekker te maak en die kleintjie se spiere te versterk – dit verseker dat baba tydens wakkertye aktief is en goed beweeg!

Jy sal die program afsluit met die allerfraaiste BabaGim-gradeplegtigheid!

BabaGim 2 rus jou kleinding toe om te beweeg, te verken, spierkrag op te bou en vaardighede te verfyn. BabaGim 2 is uitstekende voorbereiding vir die bereiking van groot motoriese mylpale.

*6 weke word bereken vanaf 40 weke swangerskap, nie vanaf die geboortedatum nie.

AARD VAN DIE KLASSE
Dit is 'n informele en interaktiewe program. Ouers en babas sit deurgaans op die vloer – gemaklike drag word aanbeveel. Die klasse sluit teoretiese en praktiese sessies in en vrae is welkom.

DEELNEMERS ONTVANG
Klasnotas en 'n bywoningsertifikaat.

KLIËNTETERUGVOER
Is hier beskikbaar: https://babygym.co.za/testimonials-babygym-2/

SLUIT BY ONS AAN
Datum: Donderdag 16 Julie 2026
Tyd: 11:00
Adres: 38 Hennie Bingle straat, Stilwater 3
Koste: R1450
Registreer voor: 13 Julie 2026

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2026

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: 

guy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

Proudly Supporting

437534739_949282600536083_5430138278526729757_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (1).png
480508683_613349784788292_687399541913790447_n.jpg

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
462851564_122176550930146076_5897628943819649802_n.jpg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
Copy of Copy of Dark Blue Minimalist Rugby Match Instagram Post (2).png
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page