top of page
Bernice West Live by Oase Gemeente Klerksdorp

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
066-109-4875
Klerksdorp
Nov 13, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
2 Margaretha Prinsloo St, Klerksdorp Central, Klerksdorp, 2570, South Africa
R200.00 per persoon, Kinders onder 3 gratis toegang
Description:
Is jy opsoek na 'n pretvolle geleentheid vir jou en jou gesin?
OaseKidz Kleuterskool het die perfekte oplossing vir jou!
Bernice West kom besoek ons by Oase Gemeente op Vrydag, 13 November.
Moet dit nie misloop nie — Ons sien uit om saam met jou te kuier!
bottom of page
