Deon Nel Dam Visvangkompetisie

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Tinus: 083-294-8077
Klerksdorp
Jul 12, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Klerksdorp, South Africa
R200.00 per hengelaar, R60.00 Hekgeld
Description:
Na vier baie suksesvolle Deon Nel dam visvangkompetisies word daar op Sondag 12 Julie die WINTER KOMPETISIE aangebied .
Sondag 12 Julie om 06 00 word penne getrek . Hengel tyd is van 07 00 tot 15 00 .Inweeg en prysuitdeling is 15 15 .
Inskrywings koste is R200 en hek geld R60 per hengelaar .Hek geld vir nie hengelaars is R 60 .
PRYSE VIR SWAARSTE SAK .
1 ste prys R 2000 .
2 de prys R 1500 .
3 de prys R1000 .
Daar is nog net n beperkte aantal penne beskikbaar .
Betaling bevestig u pen .
Vir navrae kontak Tinus by 083 294 8077
