Die Bult 10K

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Potchefstroom
May 23, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
42 Esselen St, Potchefstroom, 2520, South Africa
Early Bird: R130.00 - 10km, R60.00 - 4.9km, Gewone kaartjie: R160.00 - 10km, R80.00 - 4.9m
Description:
Bring jou tekkies en ’n goeie gees…
Die Bult 10K is plat en vinnig – en jy wil nie hierdie een mis nie.
Jaag jou PB in die 10km, daar is prysgeld op die spel!
4.9km pretloop vir almal – bring jou mense saam en geniet 'n oggend in Potch.
Medaljes vir die eerste 300 klaarmaakers
Lewendige stroom op YouTueb – almal kyk saam!
🔥 Bring jou tekkies en ’n goeie gees…
Die Bult 10K is plat en vinnig – en jy wil nie hierdie een mis nie 💨
🏃♂️ Jaag jou PB in die 10km, daar is prysgeld op die spel!
🏃♀️ 4.9km pretloop vir almal – bring jou mense saam en geniet 'n oggend in Potch.
🎖️ Medaljes vir die eerste 300 klaarmaakers
🎥 Lewendige stroom op YouTueb – almal kyk saam!
Die platste BULT wat jy ooit sal hardloop. Sien ons jou by die begin?
