top of page
Die Dromers Kersmark by Bona Bona Game Lodge

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Wolmaranstad
Dec 6, 2025
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
N12, Wolmaransstad, 2570, South Africa
R50.00 per persoon,Kinders onder 12 gratis
Description:
Ons kan nie glo dis al weer tyd vir ons jaarlikse kersmark by Bona Bona Game Lodge nie! Ons sien so uit om saam met julle te kuier by hierdie pragtige venue! Daar gaan heerlike kos, mooi geskenke, live musiek, wyn en meer wees! Kom sommer vir die naweek deur en maak die meeste daarvan.
6&7 Desember
9:00-16:00 (Sat) 09:00-15:00(Son)
Bona Bona Game Lodge
R50 pp | Kids under 12 enter for free
bottom of page





