Die MOOISTE Gholfdag ooit!

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
0824467354
Potchefstroom
Jun 16, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
Mooi River Avenue, Potchefstroom, 2520, South Africa
R2000
Description:
Mooirivier Hengelklub bied aan: Die MOOISTE gholfdag ooit!
Op 16 Junie 2026 verruil Mooirivier Hengelklub hul visvangstokke vir gholfstokke en nooi Potchefstroom uit om te kom deelneem aan 'n baie lekker gholfdag! Nie net is die doel om geld in te samel vir die klub nie, maar ons gaan ook poog om soveel as moontlik besighede, instansies, klubs en organisasies wat die woord "MOOIRIVIER" bevat op een plek bymekaar te bring op die oewer van die Mooirivier.
Daar is natuurlik hope pryse op die spel - moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie!
