Eerste Jaarlikse Koorfees

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Charlene: 076-821-4413, Hesmari: 081-029-3266
Fochville
Apr 18, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
15 Tulip St, Fochville, 2515, South Africa
R20.00 per persoon, R10.00 per kind onder 12
Description:
🎶 KOORFEES 2026 🎶
‘n Eerste vir ons gemeente en gemeenskap!
Kom geniet ’n middag vol harmonie, talent en hoendervleis-oomblikke! ✨
📅 Datum: 18 April
📍 Plek: GK Buffeldoorns
⏰ Tyd: 14:00
Ons nooi jou en jou familie om saam met ons ’n verskeidenheid ongelooflike kore te beleef wat die verhoog gaan laat lewe kry! 🎤
🌟 Wat om te verwag:
• Pragtige koormusiek
• ’n Warm, gesellige atmosfeer
• Onvergeetlike optredes
• Heerlike kos
🎟️ Kaartjies te koop vir R20 by Charlene Venter of Hesmari Oosthuizen.
Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie – bring jou vriende en kom ondersteun ons talentvolle sangers!
Wat anders gaan jy doen op ‘n Saterdagmiddag? Sien jou daar!
