Fairy Forest Feast β Trotse Blou Roos-produksie

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Potchefstroom
Aug 11, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
20 Molen St, Potchefstroom, 2531, South Africa
R100.00 per persoon
Description:
Fairy Forest Feast β 'n trotse Blou Roos-produksie!
Kom geniet saam met ons 'n onvergeetlike aand vol musiek en kreatiwiteit onder die sterre! Beleef die betowering van drama-, dans-, instrumentale- en vokale-optredes.
π Kosstalletjies open reeds om 16:00. Kom geniet iets lekker om te eet en te drink voor die vertoning begin.
π Laerskoolmodeparade begin om 17:00. Laerskoolleerders trek volgens die tema aan en staan die kans om verskeie pryse te wen. π§ββοΈπ§ββοΈ
Voltooi die Google-vorm om in te skryf vir die modeparade teen geen ekstra koste nie.
https://forms.gle/U2ffh5AdMNV4QUAU9
Kontak RenΓ© Rosslee vir meer inligting oor die modeparade. Die kontakbesonderhede is op die Google-vorm beskikbaar.
Bring gerus Ε skootkombersie saam wat na die konsert geskenk sal word.
ποΈ Kaartjies is op Tixsa beskikbaar
