top of page

Regional Events Calendar 

Ferdiefees - Mexican Fiesta

Music Festival

Date/s:

May 11, 2024

City/Town:

Potchefstroom

Venue:

20 Lanyon St, Potchefstroom, 2520, South Africa

Ticket Pricing:

R3 500.00 per tafel vir 10 mense

Ticket Site:

chat@ferdies.co.za of Maryke 018-290-5539

Contact Info:

Website:

ferdies.co.za

Facebook:

Telephone:

Maryke 018-290-5539

E-Mail:

WhatsApp:

Event Info:

Ferdies is opgewonde om almal hartlik uit te nooi na 2024 se Ferdiefees. Teken die datum in jou dagboek aan.
Dis die fees wat jy nie wil mis loop nie.
Die organiseerders is hard besig om nuwe avonture vir die fees te beplan.

Tafels is nou beskikbaar teen R3 500 per tafel (10 gaste per tafel)

Vanjaar se tema is Mexican Fiesta! Ons gaan lekker tequila drink en tradisionele Meksikaanse kosse geniet!
Koste van R3 500.00 sluit welkom drankie, voorgereg, hoofgereg en nagereg in.

Ons is opgewonde om jou daar te sien.

Share this:

bottom of page