Fotografie-Klas vir Beginners

Contact Info:
Website:
Facebook:
Telephone:
E-Mail:
WhatsApp:
Share this:
082-731-2925
082-731-2925
Event Info:
Date/s:
City/Town:
Venue:
Ticket Pricing:
Ticket Site:
May 24, 2025
Potchefstroom
Potchefstroom, South Africa
R650.00 per persoon
Leer jou kamera ken met 'n praktiese Fotografie-klas. Enige iemand welkom.
TYD: Saterdag 10am - 1pm (3 ure Groepsklas)
ADRES: Sal vir jou geepos word met bewys van betaling
(Sluit in: Teorie & Prakties)
AANBIEDERS: Pierre Vee of Deané Jacobs Kühn of Shirly Hurn
Het jy 'n Nikon, Canon of ander DSLR Kamera wat rondlê en nooit gebruik word nie? Het jy 'n duursame kamera, maar neem nog op outomaties af (Groen)? Kom woon 'n ligte en lekker beginners-klas by wat maklik is om te verstaan vir beide oud en jonk. Kom leer hoe om jou foto's tien keer beter te neem! Die basiese beginsels van elke soort kamera word behandel: Shutter speed, F-stop en ISO en waar elke knoppie sit.
Sluit in:
- Teorie: Hoe om in Manual af te neem
- Prakties: Kom neem 'n model in die buitelug af
- Vrae & antwoorde
- Klas beloop 3 ure
- Verdien jou sertifikaat!
Nie geskik vir "mik-en-druk" kameratjies nie.
Slegs 10 plekke beskikbaar - Bespreek vandag nog!!
Indien jy nie 'n DSLR Kamera het nie, kan jy een by ons leen vir die dag.
Indien jy dalk net wil he ons moet vir jou n email stuur los jou email in die comment en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.