G5 Potjiekos Kompetisie

General Info:
Website:
Facebook:
Ticket Site:
Telephone:
E-Mail:
Town:
Date/s:
Share this:
Jaco: 074-316-9775
Potchefstroom
Aug 1, 2026
Event Info:
Venue:
Ticket Pricing:
86 Molen St, Potchefstroom, 2520, South Africa
Ete: R60.00 per persoon
Description:
Wanneer: 1 Augustus 2026
Waar: G5, 86 Molen St, Potchefstroom
Inskrywing fooi: Geen
Is jy lief daarvoor om potjiekos te maak? Skryf nou in en kom spog met jou gunsteling potjiekos resep!
Maak 'n kook span bymekaar of kom kook alleen. Maksimum 4 lede per span
Die potjiekos word gesien as n donasie en borde sal verkoop word as fondsinsameling vir G5.
Elkeen moet sy eie pot en bestandele voorsien. Rys sal deur ons voorsien word.
Daar is vele pryse om te wen!!
Bring jou familie en vriende saam vir 'n dag vol heerlike potjiekos, lewendige vermaak en lekker geselskap. Moenie hierdie smaaklike geleentheid misloop nie! 🍲🔥
RSVP: 24 Julie 2026
Navrae: Jaco 074 316 9775
